| Stroopstout Smalls | |||||||||||||
|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
|
Trixi's Poetry Corner
Wentelbaan | Wentelbaan |
|
|
|
| Written by Administrator | |
|
Wentelbaan
Sedert jy my lewe binne gestorm het
Jy maak my lewe vol En nou is alles lekker op hol.
Ek wonder hoe het ek sonder jou klaar gekom Niks meer kom tot n slotsom Ek voel soos n vlinder in die nag
Geen idee van wat ek moet en
Jy vul my gemoed soos n lied in die nag
Ek Jy gee my krag om aan te gaan Jy help my op hierdie lewensbaan.
Ek het jou baie nodig Al voel ek soms heeltemal oorbodig
Jou lewe gaan aan
En ek kan maar
vlieg na die maan.
Maar op hierdie
wentelbaan
Sal ek bly staan
Tot jy weer verby kom
En ons liefde weer
|
|
| Last Updated ( Wednesday, 22 October 2008 ) |
| < Prev | Next > |
|---|